rit-me

limbies
emosies
skilder, salsa, sing

seribraal
logies
presies, perfek, peinsend

rooi + blou = pers

denke versmelt met tot danse
melodië van ekstase

ambivalent
STOP
die rit-me breek!

– Francois van Dijk

dagbreek

donker
blou
lig
geel
oranje
rooi
ñ nuwe dag breek

– Francois van Dijk