Hier is ‘n vraag…
Wat sal (vul jou beroep hier in):
- werk (projekte, temas, probleme wat opgelos moet word)
- dra (kleredrag, indien enige)
- leer (kennis, vaardighede en waardes)
in 5 jaar van vandag?
Om op die voorpunt van jou veld te bly beteken nie om jouself te meet aan vandag se standaarde nie (soos baie van ons ongelukkig doen).
Dit is om die toekoms in te kyk.
So,
- Waarin is jou beroep besig om te verander?
- Wat gaan mense in die toekoms doen wat jy van sal moet leer en verstaan?
Dan,
- Wat kan jy nou al leer en doen om te verseker dat die oorgang in die toekoms in gladder verloor vir jou beroep of loopbaan?
Op die einde van die dag is nie vraag: Wat gaan jy daaromtrent doen? Want of ons gereed daarvoor is of nie, die toekoms sal ons vind.
So gaan voort, laat jou verbeelding gaan oor wie, wat en waar jy in 5jaar kan wees.