Gestalt Terapie (Spel Terapie)

I am

I am in relation

I am in configuration

 

Wat my aantrek tot hierdie benadering van die mens is dat dit nie gaan oor hoe goed of sleg die mens nis nie, nie oor verkeerd of reg nie, maar net oor wat is. Spesifiek oor wat NOU is. Dit werk met die teenswoordige oomblik. En ook dat die antwoord waarna die persoon soek reeds in hom of haarself is, dit moet net na bo gebring word.

Daar word nie met foute gewerk wat gefix moet word nie, maar eerder met funksies, wat die persoon help om te cope op welke manier.

Gestalt gaan oor:

  • Awareness (emotion, now)
  • Dialogue (interpersonal)
  • Field (interconnected)
  • Experiment (experience)

TEGNIEKE:
1. Boomtegniek (aangepas vanuit Windows to Our Children deur Violet Oaklander

  • Watter soort boom is jy?
  • Baie klein? Is jy groot? Is jou stam dik of dun? Is jy lank?
  • Het jy blomme? Indien wel, watter soort blomme (Dit hoef nie rose te wees nie).
  • Watter kleur is die blomme?
  • Is daar baie of min?
  • Is jy in volle bloei? Of het jy net knoppies aan?
  • Het jy blare? Hoe lyk hulle?
  • Hoe gaan dit met jou stam en takke?
  • Hoe lyk jou boomwortels? Of dalk het jy nie?
  • As jy het, is hulle lank en reguit? Of is hulle vol kronkels? Hoe diep is hulle?
  • Het jy dorings?
  • Waar is jy? In ‘n binnehof? In ‘n park? In die woestyn? In die stad? In die veld? In die middel van die see?
  • Is jy in ʼn pot, of groei jy in die grond, in ‘n tuin, of deur sement, of selfs binne n gebou iewers?
  • Wat is daar rondom jou? Is daar ander blomme of is jy alleen?
  • Is daar nog plante? Diere? Mense? Voëls?
  • Lyk jy soos ‘n boom of iets anders?
  • Is daar iets rondom jou, soos ‘n heining? As daar iets is, wat is dit? Of is jy net in ‘n oop ruimte?
  • Hoe voel dit om n boom te wees?
  • Hoe oorleef jy? Is daar iemand om vir jou te sorg?
  • Watter seisoen is dit? Hoe lyk die weer? Skyn die son? Of is dit bewolk of
  • donker?
  • Vra die kinders om hul oë oop te maak wanneer hulle gereed is.

Teken die boom

Laat die persoon die boom teken. Sê: “Moenie bekommerd wees om alles reg te teken nie. Jy sal kans kry om vir my van die boom te vertel.”

Gesprek oor die boom

  • Laat die persoon die boom in die teenwoordige tyd beskryf. Gebruik die leidende vrae wat jy tydens die visualisering gebruik het. Wanneer jy klaar is met al die aspekte van die boom, vra jy oorgangsvraag:
  • Hoe pas hierdie boom by jou eie lewe?

 

  1. Sandbak
  2. Kleiwerk
  3. Leë stoel tegniek
  4. Monstertegniek
  5. Droomwerk
  6. Fenomenologiese dialoog
  7. Verhoudingsberading
  8. Trauma ontlonting
  9. Groepwerk
  10. Familie konstellasies

 

State of the Bible according to Generations

Die afgelope week het die Amerikaanse Bybelgenootskap hulle nuutste navorsing bekend gemaak. The State of the Bible.

Een hoofstuk gaan interessant genoeg oor die verskillende generasies se verhouding met die Bybel.

Ek haal graag ‘n paar dele aan wat ‘n prentjie help skets oor die Amerikaanse gebruik van die Bybel wat verseker binnekort ook die Suid-Afrikaanse gebruik van die Bybel sal weërspieël.

“If our churches and ministries are led by older people who critisize younger people for being youthful, they’re in trouble.”

“We see many Millennials using their distinctly Millennial traits to serve the church effectively, and we anticipate similar contributions from GenZ in the decades to come.”

InterGen “offers us unprecedented opportunity to foster relationships between people of very different ages at a scale never seen before.”

“While Generations X, Y, and Z all show a decrease from the two oldest groups, it’s usually the Millennials who score the lowest on Church attendance.”

“Generation Z faces higher levels of stress than older generations.”

“Across the board, females were more likely to report high anxiety than were males.”

Anxiety:

1/3 GenZ experience high levels of anxiety.

1/4 Millennials experience high levels of anxiety.

1/5 GenX experience high levels of anxiety.

Depression:

1/4 GenZ have high depression symptoms

1/8 Millennials have high depression symptoms

1/10 GenX have high depressions symptoms

Q: Is hierdie generasionele vlakke van angs en depressie moontlik gelink aan blootstelling tot verskillende vorme van sosiale media?

“Research shows that GenZ is facing a mental health crisis, with stress, and depression far beyond the norm…a mental health crisis and rise in loneliness in the U.S. that disproportionally affects young adults…Protecting the mental health of young people is regarded as a national emergency.”

“The mental health crisis can be viewed as a ministry mandate for churches and Christian ministries, for individual believers and families of everyone in GenZ, but especially for GenZ women. What can we do to alleviate these alarming levels of stress, anxiety, and depression?”

“People who read the Bible regularly and apply it to their lives report fewer symptoms of stress, anxiety, or depression. This is true throughout the survey data, and especially among GenZ women.”

“It might surprise you that more than one in five Elders (22%) are divorced or separated, along with one in four Boomers (25%)…Overall, fewer than half of American adults are married (47%).”

“Denominations with a strong cultural heritage enjoy the loyalty of older members, but may need to cultivate relationships in younger generations.”

“Each new generation, from Elders to Millennials, shows a decline in religious commitment and Scripture engagement…But one factor continues to create hope: Curiosity…GenZ leads the way in curiosity. Three of four indicate some level of curiosity about the Bible or Jesus.”

As Sasha Johfre puts is: “…bringing people together across generational divides can introduce new ideas and encourage new levels of empathy in interpersonal relationships and groups.”

Gaan gerus na https://sotb.research.bible om die navorsing af te laai.

PDF: https://1s712.americanbible.org/state-of-the-bible/stateofthebible/State_of_the_bible-2022.pdf