Wanneer tegnologie jou beter ken as jouself… Dan moet jy jouself begin afvrae, wie is ek? Waarheen is ek oppad? En, watter dissiplines gaan ek in plek stel om daar uit te kom? Anders gaan tegnologie waarskynlik vir jou dikteer wie dit wil hê jy moet wees, en waarheen dit wil hê jy oppad moet wees…
Tristan Harris sat down with NYT bestselling author Yuval Noah Harari for a mind-expanding interview with WIRED’s Nick Thompson on how technology threatens our free will.
https://www.wired.com/story/artificial-intelligence-yuval-noah-harari-tristan-harris/