wat is 'n botteltjie wyn sonder 'n bietjie samesyn? druppeltjie vloei kan 'n glas wyn dan bloei? in die verte flikker 'n vuurtjie, klein liefde is nie iets wat sommer verdwyn nader al nader dit is waar die vlamme vergader 'n vlamme vergadering 'n druiwe doolhof die een word die ander 'n druppeltjie 'n brander - Francois van Dijk