The Disciplinary Revolution: Calvinism, Discipline, and State Power in Early Modern Europe

Body and Soul: Calvinism, Discipline, and State Power in Early Modern Europe

Sociological Theories of State Formation: Review and Critique

Twee eeue na die die Reformasie was sekerlik een van die stadiums in die geskiedenis wat staat en kerk die mees in mekaar verweef was. Meeste sosiolo het die politieke arena probeer verduidelik as gevolg van twee oorsake; die kapitalistiese beweging en die militere kompetisie. Met gevolg dat hulle geheel en al die derde motiverende faktor misgekyk het: die religieuse revolusie genaamd, Die Protestantse Reformasie.

Marxist Models: Class Relations or Exchange Relations?

Anderson sien die staat in terme van die sosio-ekonomiese klasse. Hy orden die staat daarvolgens. Wallerstein noem opsommend dat die opkoms van die staat in terme van ‘n gevolge ketting verstaan kan word. Verskillende rolle in die wereld ekonomie het gelei tot verskillende klasse strukture wat weer gelei het tot verskillende gemeenskappe.

Bellicist Explanations: The “Fiscal-Military Model”

Tilly is van mening dat oorlog die dryfkrag is agter staat vorming en transformasie van die staat. Hy is ook van mening dat die ekonomie ‘n groot impak het op die tipe strategies militere besluite wat geneem moet word.

Rethinking the Reformation: Religion and Politics in the Confessional Age

Tradisioneel word die Reformasie gesien as iets wat begin met Luther se 95stellings in 1517 en geeindig het met die Vredesverklaring by Augsberg in 1555, dit het ook hoofsaaklik gefokus op die suiwering van teologie.

The Confessionalization Paradigm: Periodization and Dynamics

Die tafel was gedek vir ‘n driehoekige stryd oor geloof en politieke grense tussen die Katolieke, Lutherane, en die Calviniste.

Die konfessionele paradigma was ‘n nuwe era wat die algemene kerk ingegaan het, dit was nie net ‘n periode vir die Reformasie nie, maar ook ‘n nuwe interpretasie van die nuwe moderne periode wat aangebreek het. Die nuwe era het gepoog om die kerk en staat met mekaar te vereenselwig via sosio-politiese lyne.

Daar was gepoog om te verstaan hoe die Reformasie in die tydsgees van die konfessionalisme bygedra het tot die geskiedenis in die lig van die uitbreiding van kommersiele kapitalisme en die moderne staat.

Confessionalization, Social-Disciplining, and State Formation

In die konfessionele paradigma gaan kerkbou en staatbou hand aan hand.

Die frase van die tyd was “religie is die band wat die samelewing by mekaar hou” (religio vincula societatis), die motiewe was nie aldag suiwer nie. Die terrotoriale kerkbou het ook as sulks politieke mag versterk wat weer sinspeel op die staatbou.

In Calvinistiese gebiede het die kerk meer outonomie gehad, maar lede van die magistraat het ook in die konsistorie (‘n Calvinistiese uitvindsel) gesit en saam met die ouderlinge die gemeente en gemeenskap bestuur. Dus wat die saamsmelting van kerk en staat voorloop.

Die Reformasie het ook onderrig gestimuleer. Reg oor Europa het Universiteite begin opduik om die kwaliteit van die kerk te verbeter.

Armoede verligting, onderwys en die regulasie van seksualiteit en die huwelik was verskriklik gemonitor deur die religeuse en siviele organisasies. Wat weer sinspeel op die dissiplinerende eienskappe van Calvinisme.

Calvinism and Social-Disciplining

Terwyl al drie (Katolieke, Lutherane, en die Calviniste) van die belydenisse dissipliene (religieuse en sosiale) voorskryf was dit Calvinisme wat dit met die grootste ywer en gevolge gedoen het.

Sentraal tot Calvinisme le die begrip van uitverkiesing en dit het gemaak, volgens Weber, dat die mens verslaaf geraak het om homself te vergeld en sy roeping uit te leef, en daardeur hard te werk en weelde en rykdom te vergader as manifestasie van God se genade aan die gelowige.

Calvyn het ook geglo dat spirituele groei plaasgevind het deur jouself oor te gee aan vrywillige diens en inwaardse dissipliene, en daardeur word ‘n natuurlike harmonie tussen moraliteit en begeerte gehandhaaf.

Calvinisme het dus ‘n nuwe etiek en leefwyse van self-dissipliene voorgestel.

Die sosiale aspek daarvan plaas ‘n groter verantwoordelikheid op die individu daardeur dat hy nie net vir sy eie saligheid verantwoordelik is nie maar ook die van saligheid (suiwerheid) van die hele kerk/gemeenskap. Elkeen het na homself gekyk, en almal het ook na almal gekyk. Puik vorm van sosiale manipulasie deur gebruik te maak van iets wat groot hoeveelhede gesag dra.

Rethinking State Theory: Foucault, Weber, and the Genealogy of Early Modern Governance

Michael Foucault and the King’s Body: Prolegomenon to a Theory of Early Modern Governance

Volgens Foucault rus die staat op verskillende sisteme van dissipliene en meganismes van beheer, en daardeur oefen dit dan verder beheer uit. Hy stel die sentralisasie van alle netwerke van mag en dominansie voor, maar stel voor dat dit beheer word eerder as wat nuwe sisteme van beheer en dominansie geskep word.

Snaaks genoeg, Foucault se manier van skryf was deurgaans annoniem. Al het hy homself teenoor sosiale probleme en sisteme uitgespreek het hy altyd die geskiedenis sonder ‘n subjek weergegee en boeke sonder gesigte geskryf.

Wat ons wel sal sien is dat die geskiedenis wel ‘n subjek het en nie annoniem kon geskied nie, en dat hierdie subjek ook ander subordineer.

Max Weber: The Protestant Ethic and the Spirit of the State

Weber is van mening dat die gees van kapitalisme sy wortels vind in die Reformasie en meer so in die teologie van die Calvinisme, spesifiek die teologie oor die uitverkiesing.

Weber noem ook dat die Calviniste nie tevrede was deurdat dissipliene net in die kerk toegepas was nie, en dit moes ook in die groter samelewing toegepas geword het. Een van die maniere wat die Calviniste gebruik het om hierdie doel te bewaarheid was deur die vorm van armoede verligting. Weber noem dat die Calviniste was wat eerste die wette rondom die armes gebruik het as instrument van die reg vir arbeids dissipliene.

‘n Tweede punt wat Weber uit wys is die spesiale band tussen asketiese Protestantisme en die politiese revolusie wat besig was.

Hy gaan verder deur te se dat die vooruitgang van die staat hoofsaaklik drie bene gehad het waarop dit gestaan het; sentralisasie, institusionalisering, en sosiale dissiplinering, en hy beklemtoon dat die laaste van hierdie drie aspekte die verreikendste effek gehad het.

Hierdie komplekse voorgeskrewe normes het gemaak dat die bourgeoisie van die samelewing hulself baie geinhibeer het en eerder deur strawwe sosiale klasse kompetisie uitgeleef het, wat gemaak het dat die laerklasse hulle optrede volg en later word almal so. ‘n Samelewing geinhibeer deur normes opgestel deur die geinhibeerde gedissiplineerde protistante bourgeoisie.

Summary and Synthesis: Confessionalization, Social Disciplining, and State Power

Discipline and Disciplinary Revolutions: Some Definitions and Distinctions

Ons kan onderskei tussen vier tiepes van dissipliene;

  • self-dissipliene (individueel en normatief)
  • regstellende-dissipliene (individueel en kooptief)
  • gemeenskaplike-dissipliene (sosiaal en normatief)
  • geregtilike en institusionele -dissipliene (sosiaal en kooptief)

Vanuit hierdie kan ons aflei dat die mees intense form van dissipliene is dus self-dissipliene omdat die reels geinternaliseer word en ook self gemonitor word.

Verder word daar gesuggereer dat die mees langdurendste dissipliene is die van sosiale karakter omdat dit deur die samelewing en die self gereguleer word.

Stephen Seminar Number 5: Modes of Mind: Does Society have an IQ?

This past Wednesday felt like an episode of Fringe playing out before my eyes with the Speaker showing similarities with Walter Bishop. The speaker (Shannon) played with the idea of a shared intellect within society.

He started of by stating that in knowing the general skill you have access to advance in that skill because the general is central to understanding the specific. He said that development should happen first and then later direction would follow. In this he pointed out a few case studies of obscure people that think extremely different and out of the norm. He talked about one person that perceives mathematics in a complete different way than the accepted norm. This person doesn’t see numbers but rather shapes where the numbers are and in solving the equation he tries to align the different shapes.

He went on to say that intelligence has two aspects. One is the ability to learn, and the other the ability to solve problems. In this he points out a hierarchy, that learning precedes over problem solving.

He also went into great detail on neuroscience that the brain is not static as was thought. In an experiment with a Chimpanzee scientist stroked the chimps fingers only repeatedly and over some time they saw that the part of the brain that is processing this touch sensation grew larger than normal because of this touch sensation.

Then he proposed that society functions like the individual in that it is extremely complex and when you change one thing allot of other factors needs to be accounted for because not just that one thing changes. The thing that changes puts into motion another set of changes, like moving the blocks of a Rubrics cube.

An interesting question that was asked by someone was: “Can the brain understand itself?”

This question, with what has been mentioned, overshadowed the whole seminar for me.  

Stephen Seminar Number 4: Political Authority

William Brewster Signing Mayflower Compact

Today the fourth Stephen Seminar kicked of with a bit of confusion. The expected speaker could not attend, but still we went forth to talk about political stability in light of modern problems.


Political stability does not come from itself, it stems from political authority. But political authority has different ways of manifesting. Previously authority would come from the outside. With two distinct modes coming to light, either a god entity or tradition. 


God entity can be anything of person who applies the rules and then there just has to adhered to or else one would be exiled. Tradition would be anything that has to do with repetition, repeating the same thing over and over again later forms a formal structure that governs. 


A modern development taking root in the Mayflower Compact is that governing bodies come to life on the basis of a promise. This promise would exist between people with the same set of ideals and would then promise each other to adhere to this specific set of norms. 


Rejecting that authority should come from outside like that of the monarchy or god, but that authority should come from within. Outside authority presupposes violence according to the speaker. Inner authority eliminates violence, because when there is violence from within the body it will inevitable self destruct. 


Complexity theory also comes to play in this ‘promise structure’. Like the brain, relationships are very complex. Neural patterns form structure over time through repetition. That is why it is important to repeat this promise to each other to keep the body united. This can be done through discourse in discussion of situations at hand or simply stating a credo. 


Thus was proposed that political authority should be coming from the outside in order to be effective for the people