volmaan jy is my vriend
in jou vind ek vertroue
sterre verskiet
(uitbrandende meteoriet)
drome vergaan
vraend
vraagwoord?
vriend vlieg verby
weg is jy smart
son kom skyn hier op my hart!
-Francois van Dijk
volmaan jy is my vriend
in jou vind ek vertroue
sterre verskiet
(uitbrandende meteoriet)
drome vergaan
vraend
vraagwoord?
vriend vlieg verby
weg is jy smart
son kom skyn hier op my hart!
-Francois van Dijk
wat was wen
wat kom swem
ek,
diep in jou donker waters
geruisloos grootoog
op soek
na jou,
har(t)d.
-Francois van Dijk
een plus een is twee
twee is ons
ons is saam
‘n een-heid…
dus
een plus een is een?
-Francois van Dijk