donker
blou
lig
geel
oranje
rooi
ñ nuwe dag breek
– Francois van Dijk
donker
blou
lig
geel
oranje
rooi
ñ nuwe dag breek
– Francois van Dijk
jou oë wil ek nie bekyk want in jou oë sien ek my jou hande wil ek nie vashou want dit hou my vas jou klere wil ek nie ruik want jy's aangenaam ek weet min wonder meer van hoe die sin versmelt in die syn hoe 'n druppeltjie wyn die see vol versprei hoe ons kyk maar nie moet praat. - Francois van Dijk
wit was wit wit
wit was
wit was swart swart
swart is
in beheer van ons land
steeds moet
wit was
– Francois van Dijk.