‘n Krities Teoretiese ondersoek na die Identiteit van die NGK post-1994

Om dit bondig te stel; ek gaan oor die volgende paar weke al my skripsie opsommings blog. Ek wil graag eksperimenteer met hierdie metode van notas neem. Ek is nie baie goed met admin nie, hierdie is die meer georganiseerde opsie en maklik om te herroep, sonder om deur hope papiere te delf.

Nou ja,  hierdie is die begin van;
 “‘n Teoreties kritiese analise van die identiteit van die Nederduitse Gereformeerde Kerk post-94

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *