Hierdie wyn was aan ons voorgehou deur die Sommelier van The Chefs’ Table in Umhlanga vir n goeie pairing met Fillet en Lambsvleis.
Dit was Restaurant Week en die res is heerlike geskiesenis.
Spicy wyn met genoeg punch om die vleis goed te komplimenteer.