Ek glo in Christus vir die haweloses, vir die verliefdes, vir die rokers, vir die tronkvoëls, vir die getatoeëerdes, vir die junkies, vir die kinder soldate, vir die wat anders as ek glo, vir die besigheidsmanne, en vir die enkel ouers, ek glo in Christus vir almal.
Super spicy Shiraz! Asof jy n donker onderaardse kruie mengelsdrankie drink. Hierdie is n besonderse wyn vanaf die mees Suidelikse wingerde in Suid-Afrika.