Meh. Ek dink nie die veroudering het dit goed gedoen nie. Die wyn was steeds baie hard al is die bottel 14jaar oud…
Strandveld: First Sighting Shiraz 2016
Rib Shack Red: Vintage Blend 2018
As ek reg onthou was hierdie ñ Pinotage/Shiraz blend gewees. Dit het my verras. Ek het nog nooit so ñ blend gedrink nie en was aangenaam verras daardeur. Die donker kruie van die Shiraz het deurgekom op n ligter palet van die Pinotage. Heerlik geniet saam goeie geselsies oor die toekoms van die kerk by die Andrew Murray Spiritualiteit Sentrum in Wellington.



