The Disciplinary Revolution: Calvinism, Discipline, and State Power in Early Modern Europe

Body and Soul: Calvinism, Discipline, and State Power in Early Modern Europe

Sociological Theories of State Formation: Review and Critique

Twee eeue na die die Reformasie was sekerlik een van die stadiums in die geskiedenis wat staat en kerk die mees in mekaar verweef was. Meeste sosiolo het die politieke arena probeer verduidelik as gevolg van twee oorsake; die kapitalistiese beweging en die militere kompetisie. Met gevolg dat hulle geheel en al die derde motiverende faktor misgekyk het: die religieuse revolusie genaamd, Die Protestantse Reformasie.

Marxist Models: Class Relations or Exchange Relations?

Anderson sien die staat in terme van die sosio-ekonomiese klasse. Hy orden die staat daarvolgens. Wallerstein noem opsommend dat die opkoms van die staat in terme van ‘n gevolge ketting verstaan kan word. Verskillende rolle in die wereld ekonomie het gelei tot verskillende klasse strukture wat weer gelei het tot verskillende gemeenskappe.

Bellicist Explanations: The “Fiscal-Military Model”

Tilly is van mening dat oorlog die dryfkrag is agter staat vorming en transformasie van die staat. Hy is ook van mening dat die ekonomie ‘n groot impak het op die tipe strategies militere besluite wat geneem moet word.

Rethinking the Reformation: Religion and Politics in the Confessional Age

Tradisioneel word die Reformasie gesien as iets wat begin met Luther se 95stellings in 1517 en geeindig het met die Vredesverklaring by Augsberg in 1555, dit het ook hoofsaaklik gefokus op die suiwering van teologie.

The Confessionalization Paradigm: Periodization and Dynamics

Die tafel was gedek vir ‘n driehoekige stryd oor geloof en politieke grense tussen die Katolieke, Lutherane, en die Calviniste.

Die konfessionele paradigma was ‘n nuwe era wat die algemene kerk ingegaan het, dit was nie net ‘n periode vir die Reformasie nie, maar ook ‘n nuwe interpretasie van die nuwe moderne periode wat aangebreek het. Die nuwe era het gepoog om die kerk en staat met mekaar te vereenselwig via sosio-politiese lyne.

Daar was gepoog om te verstaan hoe die Reformasie in die tydsgees van die konfessionalisme bygedra het tot die geskiedenis in die lig van die uitbreiding van kommersiele kapitalisme en die moderne staat.

Confessionalization, Social-Disciplining, and State Formation

In die konfessionele paradigma gaan kerkbou en staatbou hand aan hand.

Die frase van die tyd was “religie is die band wat die samelewing by mekaar hou” (religio vincula societatis), die motiewe was nie aldag suiwer nie. Die terrotoriale kerkbou het ook as sulks politieke mag versterk wat weer sinspeel op die staatbou.

In Calvinistiese gebiede het die kerk meer outonomie gehad, maar lede van die magistraat het ook in die konsistorie (‘n Calvinistiese uitvindsel) gesit en saam met die ouderlinge die gemeente en gemeenskap bestuur. Dus wat die saamsmelting van kerk en staat voorloop.

Die Reformasie het ook onderrig gestimuleer. Reg oor Europa het Universiteite begin opduik om die kwaliteit van die kerk te verbeter.

Armoede verligting, onderwys en die regulasie van seksualiteit en die huwelik was verskriklik gemonitor deur die religeuse en siviele organisasies. Wat weer sinspeel op die dissiplinerende eienskappe van Calvinisme.

Calvinism and Social-Disciplining

Terwyl al drie (Katolieke, Lutherane, en die Calviniste) van die belydenisse dissipliene (religieuse en sosiale) voorskryf was dit Calvinisme wat dit met die grootste ywer en gevolge gedoen het.

Sentraal tot Calvinisme le die begrip van uitverkiesing en dit het gemaak, volgens Weber, dat die mens verslaaf geraak het om homself te vergeld en sy roeping uit te leef, en daardeur hard te werk en weelde en rykdom te vergader as manifestasie van God se genade aan die gelowige.

Calvyn het ook geglo dat spirituele groei plaasgevind het deur jouself oor te gee aan vrywillige diens en inwaardse dissipliene, en daardeur word ‘n natuurlike harmonie tussen moraliteit en begeerte gehandhaaf.

Calvinisme het dus ‘n nuwe etiek en leefwyse van self-dissipliene voorgestel.

Die sosiale aspek daarvan plaas ‘n groter verantwoordelikheid op die individu daardeur dat hy nie net vir sy eie saligheid verantwoordelik is nie maar ook die van saligheid (suiwerheid) van die hele kerk/gemeenskap. Elkeen het na homself gekyk, en almal het ook na almal gekyk. Puik vorm van sosiale manipulasie deur gebruik te maak van iets wat groot hoeveelhede gesag dra.

Rethinking State Theory: Foucault, Weber, and the Genealogy of Early Modern Governance

Michael Foucault and the King’s Body: Prolegomenon to a Theory of Early Modern Governance

Volgens Foucault rus die staat op verskillende sisteme van dissipliene en meganismes van beheer, en daardeur oefen dit dan verder beheer uit. Hy stel die sentralisasie van alle netwerke van mag en dominansie voor, maar stel voor dat dit beheer word eerder as wat nuwe sisteme van beheer en dominansie geskep word.

Snaaks genoeg, Foucault se manier van skryf was deurgaans annoniem. Al het hy homself teenoor sosiale probleme en sisteme uitgespreek het hy altyd die geskiedenis sonder ‘n subjek weergegee en boeke sonder gesigte geskryf.

Wat ons wel sal sien is dat die geskiedenis wel ‘n subjek het en nie annoniem kon geskied nie, en dat hierdie subjek ook ander subordineer.

Max Weber: The Protestant Ethic and the Spirit of the State

Weber is van mening dat die gees van kapitalisme sy wortels vind in die Reformasie en meer so in die teologie van die Calvinisme, spesifiek die teologie oor die uitverkiesing.

Weber noem ook dat die Calviniste nie tevrede was deurdat dissipliene net in die kerk toegepas was nie, en dit moes ook in die groter samelewing toegepas geword het. Een van die maniere wat die Calviniste gebruik het om hierdie doel te bewaarheid was deur die vorm van armoede verligting. Weber noem dat die Calviniste was wat eerste die wette rondom die armes gebruik het as instrument van die reg vir arbeids dissipliene.

‘n Tweede punt wat Weber uit wys is die spesiale band tussen asketiese Protestantisme en die politiese revolusie wat besig was.

Hy gaan verder deur te se dat die vooruitgang van die staat hoofsaaklik drie bene gehad het waarop dit gestaan het; sentralisasie, institusionalisering, en sosiale dissiplinering, en hy beklemtoon dat die laaste van hierdie drie aspekte die verreikendste effek gehad het.

Hierdie komplekse voorgeskrewe normes het gemaak dat die bourgeoisie van die samelewing hulself baie geinhibeer het en eerder deur strawwe sosiale klasse kompetisie uitgeleef het, wat gemaak het dat die laerklasse hulle optrede volg en later word almal so. ‘n Samelewing geinhibeer deur normes opgestel deur die geinhibeerde gedissiplineerde protistante bourgeoisie.

Summary and Synthesis: Confessionalization, Social Disciplining, and State Power

Discipline and Disciplinary Revolutions: Some Definitions and Distinctions

Ons kan onderskei tussen vier tiepes van dissipliene;

  • self-dissipliene (individueel en normatief)
  • regstellende-dissipliene (individueel en kooptief)
  • gemeenskaplike-dissipliene (sosiaal en normatief)
  • geregtilike en institusionele -dissipliene (sosiaal en kooptief)

Vanuit hierdie kan ons aflei dat die mees intense form van dissipliene is dus self-dissipliene omdat die reels geinternaliseer word en ook self gemonitor word.

Verder word daar gesuggereer dat die mees langdurendste dissipliene is die van sosiale karakter omdat dit deur die samelewing en die self gereguleer word.

Peter L. Berger – The Sacred Canopy: Elements of a Sociological Theory of Religion.

Peter L. Berger – The Sacred Canopy: Elements of a Sociological Theory of Religion.

Chapter 5 – The Process of Secularization.

“By secularization we mean the process by which sectors of society and culture are removed from the domination of religious institutions and symbols.”

Die effek van Sekularisasie kan opgelet word in die afname van religieuse temas in die kunste, filosofie, en ook die letterkunde, belangrik ook vir die merk van sekularisasie is die toename in die gewig wat geleen word aan die wetenskap.

“There is a secularization of society and culture, so is there a secularization of consciousness.” Berger is van mening dat Protistantisme deel gehad het in die sekularisasie in die sin dat met Calvinistiese teologie dit die Kapitalisme na vore gebring het wat Sekularisasie laat plaasvind het. In kontras met die Katolieke het die Protestante die kerk gestroop sover as moontlik van enige van die drie klassieke heiliges; misterie, wonderwerke, en toorkuns.

Vir die Reformatore is die werklikheid verdeel in die transendente heiliges en die radikale gevalle mensdom wat per implikasie geen heilige kwaliteite beskik nie.

Hierdie gesekulariseerde werklikheid is tot ‘n mate baie veilig vir die individu in die sin dat alles wat hy/sy mee in aanraking kom tot homself beperk is en geen eksterne faktore of eerder reels ‘n impak op die individu sal he nie. Dus hoef hy/sy gladnie te konformeer nie, want in ‘n sin skep hy/sy eie normes en waardes wat nie deur eksterne rituele en simbole gereguleer hoef te word nie.

En Berger is van mening dat juis in hierdie sin, in die sin van demitologiesering van die Protestante het die Katoelieke ‘n spirituele voorsprong. Hulle het nog ‘n ‘veilige’ plek vir die mensdom om hul geloof uit te leef in iets groters as hulself en dit te beleef in iets wat magies is en simbolieryk. Waar die Protestante die Woord het, en gekies het vir ‘n baie meer Rasionele benadering tot die geloof, om daardeur suiwerheid van geloof te verkry, maar die negatiewe onvoorsiene kant daarvan was dat hulle die mensdom onewustelik vervreem het van die kerk self. Met sekularisasie as gevolg van die onbedoelde vervreemding.

Nog ‘n nie-intensionele daad van die kerk wat bygedra het tot die sekularisasie van die kerk en wereld is dat die kerk op ‘n manier die sekularisasie van die wereld gelegitemeer het deur te se en te wys dat die kerk die heilige plek is, vol simbole en rituele wat die heilige weerspieel, en die wereld sonder die heilige is. Daardeur, deurdat die kerk homself as anders as die wereld beskou legitimeer hy onbewustelik die sekularisasie van die wereld. (?)

Sin het ‘n probleem geraak, want die gronde waarin dit gegrond was deur die eeue was/is besig om te verbrokkel.

The Disciplinary Revolution: Introduction

The Disciplinary Revolution

Calvinism and the Rise of the State in Early Modern Europe

——————–

Introduction

——————–

The subject of this book is the early modern state – what it was and how it came to be.

This book focuses on the impact of that the disciplinary revolution unleashed by the Protestant Reformation. In particular, it focuses on the role that Calvinism played in this revolution. By refining and diffusing a panoply of disciplinary techniques and strategies, it is argued, Calvin and his followers helped create an infrastructure of religious governance and social control that served as a model for the rest of Europe – and the world.

Like the industrial revolution, the disciplinary revolution was driven by a key technology: the technology of observation -self observation, mutual observation, hierarchical observation. For it was observation -surveillance- that made it possible to unleash the energies of the human soul -another well-known but little-used resource -and harness them for the purposes of political power and domination.

By “disciplinary revolution” I mean a revolutionary struggle, whether from below or above, which has, as one of its chief ends, the creation of a more disciplined polity.

Hier lê die outeur basies uit wat hy gaan bespreek in die boek. Eintlik ‘n “abstract” vir ‘n groot artikel in die vorm van ‘n boek. Hy stel sy sake, hoe hy dit gaan benader, en bespreek ‘n paar basiese begrippe,

—————————————

Dit was dan Introduction

—————————————