woordsom

een plus een is twee
twee is ons
ons is saam
‘n een-heid…

dus
een plus een is een?

-Francois van Dijk

ek mis

ek mis

die stilwees
die strand
die see
die swem
die son

jou eerlikheid
jou hare
jou oë
jou tande
jou lippe

vir jou…

-Francois van Dijk