as jy wil

as jy wil, net as jy wil
koop vir my ‘n boek
in plaas van ‘n stukkie koek

– Francois van Dijk