Christina Landman – Pastoral Care to a Small Congregation: The case of Dullstroom.
- Teenwoordigheid teenoor afskeep
- Hoe skep jy teenwoordigheid in afwesigheid?
i. Prediking
ii. Vergaderings
iii. Huisbesoek
iv. Eet saam mense
v. Opleiding
vi. Dienskneg Leierskap
vii. Weet jy wat in die plakkerskamp aangaan?
viii. Teenwoordig in vreugde!
- Omgee vir kultuur
- Kontrasterende identiteite
i. Kultureel
ii. Gender
iii. Religious
- Integrering van hierdie verskillende identiteite?
- Kultuur
i. Kerkorde
ii. Genesing
iii. Begrafnisse
- Die eenheid van die kerk
- Meet each other halfway to proceed together. (ukubhuyisana)
- Institusionele omgee
- Die kerk as ‘n bate vir die gemeenskap.
- Pastorale eienskappe wat benodig word
- Predeking vaardighede
- Om die Bybel te lees
- Konflik hantering
- Berading